Die Nelle
Die Nelle
Die Nelle
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.



 
HomeHome  PortalPortal  GalleryGallery  Latest imagesLatest images  SearchSearch  RegisterRegister  Log inLog in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Passionate photographer
Die beplanning  Icon_minitimeWed Dec 07, 2016 8:34 am by Admin

» Om in vyf dae te trap Pretoria na Langebaan
Die beplanning  Icon_minitimeMon Jan 11, 2016 9:48 am by Admin

» Ons trip verslag
Die beplanning  Icon_minitimeThu Apr 23, 2015 10:46 am by Petri

» 1525km Vanaf Krugersdorp na Langebaan
Die beplanning  Icon_minitimeThu Sep 18, 2014 9:19 pm by Petri

» Die beplanning
Die beplanning  Icon_minitimeTue Sep 16, 2014 9:45 pm by Petri

» Kgalagadi April 2014
Die beplanning  Icon_minitimeTue May 06, 2014 11:40 am by Petri

» 7 tot 10 Jan 2010
Die beplanning  Icon_minitimeFri Mar 14, 2014 1:03 pm by Admin

» Trip report -Transbaviaans 2010
Die beplanning  Icon_minitimeWed Aug 18, 2010 5:21 pm by Petri

» Loosing weight is not easy
Die beplanning  Icon_minitimeWed Jul 28, 2010 1:44 pm by Petri


 

 Die beplanning

Go down 
4 posters
AuthorMessage
Andre Nel

Andre Nel


Posts : 35
Join date : 2009-07-22
Age : 68
Location : Centurion, Gauteng, RSA

Die beplanning  Empty
PostSubject: Die beplanning    Die beplanning  Icon_minitimeTue Jun 03, 2014 5:50 pm

Ons het met ons beplanning begin op dag 411.

Die beplanning  Die_sp10

Die span vlnr: Hennie, Ronel, Ilane, Anrich (die Briedenhann's) Andre en Marieta (die Nell)

Ons beplande roete

Die beplanning  Namibi10

En elke dag se roete word beplan en vergelyk en op GPS gelaai.

Die beplanning  Beplan10_800x600

Vandag oor drie weke vertrek ons.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin


Posts : 24
Join date : 2009-07-22
Age : 68
Location : Pretoria

Die beplanning  Empty
PostSubject: Re: Die beplanning    Die beplanning  Icon_minitimeWed Sep 10, 2014 6:29 am

En so tik die daie dae af met net 85 dae oor voor ons vertrek.

Al ons verblyf is bevestig en deposito betaal waar nodig.  Ons plek is ook by Joes Beerhouse in Windhoek bespreek vir die groot kuier op die 7de Des.

Die Briedehans het hulle woonwa gevat om 'n seil te laat maak wat die woonwa sal beskerm deur klippe wat opskiet van die kar af.  Intussen was Hennie gou vir 'n operasie en gelukkig gaan dit nou weer heel goed met hom.

Die Nelle is besig om hulle LC 'n bietjie TLC te gee.  Groot goed wat nog gedoen moet word is die hoofligte moet vervang word aangesien die huidige ligte nie baie goed werk nie en die remskoene moet vervang word. Die pakstelsel waar die agterste sitplek is moet ook nog gemaak word. Agter sitplek kom uit vir die trip.
Back to top Go down
https://maranata-tours.board-directory.net
HJB




Posts : 1
Join date : 2014-09-10

Die beplanning  Empty
PostSubject: Re: Die beplanning    Die beplanning  Icon_minitimeMon Sep 15, 2014 8:57 am

Die tyd stap nou lekker vining aan! Laas week Vrydag (12 September 2014) was dit presies 12 weke na die vertrek datum. Vandag staan ons op 81 dae, en nee, ek wens nie my lewe om nie!! Ek sien net uit na 'n lekkkkkeeeerrrrrr vakansie na 'n jaar met besonders baie uitdagings.
Back to top Go down
Petri

Petri


Posts : 19
Join date : 2009-07-23
Age : 67
Location : Thohoyandou

Die beplanning  Empty
PostSubject: Re: Die beplanning    Die beplanning  Icon_minitimeTue Sep 16, 2014 9:45 pm

Lekkerrrr!
Back to top Go down
http://www.bougainvillalodge.com
Sponsored content





Die beplanning  Empty
PostSubject: Re: Die beplanning    Die beplanning  Icon_minitime

Back to top Go down
 
Die beplanning
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Die Nelle :: Ons toere :: Namibie Des 2014-
Jump to: