This trip is now fully booked.
Hierdie toer is net vir die sonder vrees en vir die wat hulle duine ry vernuf wil toets of verbeter. Viertrek voertuie vir die toer is verpligtend. Jy en jou voertuig gaan tot op julle maksimum getoets word. Hierdie is een van die moet doen roetes in Suid-Afrika en kan jy by jou vriende gaan spog dat jy die Road to H...
[ Full reading ]