Die Nelle



 
HomeHome  PortalPortal  GalleryGallery  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  Log inLog in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Passionate photographer
Wed Dec 07, 2016 8:34 am by Admin

» Om in vyf dae te trap Pretoria na Langebaan
Mon Jan 11, 2016 9:48 am by Admin

» Ons trip verslag
Thu Apr 23, 2015 10:46 am by Petri

» 1525km Vanaf Krugersdorp na Langebaan
Thu Sep 18, 2014 9:19 pm by Petri

» Die beplanning
Tue Sep 16, 2014 9:45 pm by Petri

» Kgalagadi April 2014
Tue May 06, 2014 11:40 am by Petri

» 7 tot 10 Jan 2010
Fri Mar 14, 2014 1:03 pm by Admin

» Trip report -Transbaviaans 2010
Wed Aug 18, 2010 5:21 pm by Petri

» Loosing weight is not easy
Wed Jul 28, 2010 1:44 pm by Petri


Share | 
 

 Die beplanning

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Andre Nel

avatar

Posts : 35
Join date : 2009-07-22
Age : 61
Location : Centurion, Gauteng, RSA

PostSubject: Die beplanning    Tue Jun 03, 2014 5:50 pm

Ons het met ons beplanning begin op dag 411.



Die span vlnr: Hennie, Ronel, Ilane, Anrich (die Briedenhann's) Andre en Marieta (die Nell)

Ons beplande roete



En elke dag se roete word beplan en vergelyk en op GPS gelaai.



Vandag oor drie weke vertrek ons.

_________________
GP2307
National Culture Guide
National 4x4 Trials & Overland Guide
Back to top Go down
Admin
Admin
avatar

Posts : 24
Join date : 2009-07-22
Age : 61
Location : Pretoria

PostSubject: Re: Die beplanning    Wed Sep 10, 2014 6:29 am

En so tik die daie dae af met net 85 dae oor voor ons vertrek.

Al ons verblyf is bevestig en deposito betaal waar nodig.  Ons plek is ook by Joes Beerhouse in Windhoek bespreek vir die groot kuier op die 7de Des.

Die Briedehans het hulle woonwa gevat om 'n seil te laat maak wat die woonwa sal beskerm deur klippe wat opskiet van die kar af.  Intussen was Hennie gou vir 'n operasie en gelukkig gaan dit nou weer heel goed met hom.

Die Nelle is besig om hulle LC 'n bietjie TLC te gee.  Groot goed wat nog gedoen moet word is die hoofligte moet vervang word aangesien die huidige ligte nie baie goed werk nie en die remskoene moet vervang word. Die pakstelsel waar die agterste sitplek is moet ook nog gemaak word. Agter sitplek kom uit vir die trip.

_________________
André Nel
GP2307
National Culture Guide
National 4x4 Trials and Overland Guide
Back to top Go down
http://maranata-tours.forumotion.com
HJB



Posts : 1
Join date : 2014-09-10

PostSubject: Re: Die beplanning    Mon Sep 15, 2014 8:57 am

Die tyd stap nou lekker vining aan! Laas week Vrydag (12 September 2014) was dit presies 12 weke na die vertrek datum. Vandag staan ons op 81 dae, en nee, ek wens nie my lewe om nie!! Ek sien net uit na 'n lekkkkkeeeerrrrrr vakansie na 'n jaar met besonders baie uitdagings.
Back to top Go down
Petri

avatar

Posts : 19
Join date : 2009-07-23
Age : 61
Location : Thohoyandou

PostSubject: Re: Die beplanning    Tue Sep 16, 2014 9:45 pm

Lekkerrrr!
Back to top Go down
http://www.bougainvillalodge.com
Sponsored content




PostSubject: Re: Die beplanning    

Back to top Go down
 
Die beplanning
View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
Die Nelle :: Ons toere :: Namibie Des 2014-
Jump to: